
Weird Wide Web - Wetenskaplikes om verkeersligte in die ruimte te plaas
Loading player...
Die Amerikaanse regering het die maatskappy LeoLabs, wat ruimtelike karteerdienste verskaf, gewerf om te help om ‘n verkeerstelsel vir die ruimte te verskaf.