Dr Andries Putter oor die 4x4 evangelie

Loading player...
Johann Els gesels met Dr Andries Putter oor die 4x4 ekskursie waarop hulle die manne gaan vat met die boodskap: “Die regte toerusting om jou struikelblokke te oorkom.”
14 Feb 2023 8AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Annelien van Basten oor Skryfnet

Ons gesels met Annelien van Basten oor Skryfnet en die kursusse en geleenthede wat hulle alles aanbied vir die wat graag skryf in SA.
27 Aug 10AM 13 min

Carina Diedericks-Hugo van Skryfnet

Carina Diedericks-Hugo is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale. Die bekende Thomas@- reeks het uit haar pen gevloei en nou is daar ook 'n nuwe avontuur op haar pad. Vandag gesels ons met Carina oor die nuwe Skryfnet Blitslesse wat aangebied word waarvan sy die kortkursus vir "Skep ʼn boeiende…
15 Sep 10AM 10 min

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min