PM gesels met ‘n leierboer van Bothaville, Johan Hoffman, oor sy merino-telery

Loading player...
Johan Hoffman, ‘n bekende presisie-boer en merino-stoetteler van die Bothaville-distrik, vertel van sy skape wat aangepas is om nie meer gedoseer te word nie. Hy gesels oor die teelwaardes van sy skape en hoe hy die maksimum uit sy boerdery kan haal. Hoffman verduidelik ook die huidige landboutoestande in die Bothaville-omgewing.
13 Feb 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min