
Weird Wide Web - Checkers laat RSA oud-pats huis toe mis
Loading player...
Moet nooit sê dat Checkers nie patrioties is nie. Die kettingwinkelgroep het onlangs advertensies in koerante in Brittanje en Australië geplaas om expats te herinner aan hul wonderlike geboorteland.