PM gesels met ‘n kundige, Marius Ras, oor spuitstowwe en gifstowwe

Loading player...
Marius Ras is ‘n landboukundige wat spesialiseer in Landbou-chemie en hy vertel van statistieke beskikbaar in hierdie tegnologie. Hy verduidelik dat goeie resultate behaal is met deeglike navorsing wat gedoen is in hierdie veld. Hy verduidelik ook dat Suid-Afrika ‘n teelaarde is om tegnologie te ontwikkel tot voordeel van baie produsente.
10 Feb 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min