
Weird Wide Web - Aandete word bedien
Loading player...
‘n Sesjarige seuntjie van Michigan in die VSA wat sy pa se selfoon geleen het om ‘n speletjie te speel, het op 'n app gekliek en $1 000 (R17 600) se kos by verskillende restaurante bestel.