Ps Japie Venter: God ons bron van standvastigheid en bemoediging

Loading player...
Ons inspirasie kom deur Ps Japie Venter van Doxa Deo Moot en gaan oor die tema: God, ons bron van standvastigheid en bemoediging uit ROMEINE 15:5
"Mag God, wat die bron is van standvastigheid en bemoediging, julle help om in volkome harmonie met mekaar te lewe – elkeen met die gesindheid van Christus teenoor julle medegelowiges."
1 Feb 2023 3AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Annelien van Basten oor Skryfnet

Ons gesels met Annelien van Basten oor Skryfnet en die kursusse en geleenthede wat hulle alles aanbied vir die wat graag skryf in SA.
27 Aug 10AM 13 min

Carina Diedericks-Hugo van Skryfnet

Carina Diedericks-Hugo is ’n bekroonde Afrikaanse skrywer van jeugverhale. Die bekende Thomas@- reeks het uit haar pen gevloei en nou is daar ook 'n nuwe avontuur op haar pad. Vandag gesels ons met Carina oor die nuwe Skryfnet Blitslesse wat aangebied word waarvan sy die kortkursus vir "Skep ʼn boeiende…
15 Sep 10AM 10 min

Huweliksfokus: Hoe die geveg begin het

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin?”
9 Sep 10AM 4 min