PM gesels met ‘n bekende leierboer uit die Suid-Vrystaat

Loading player...
Louwrens Conradie is ‘n bekende leierboer en Dohne-Merino teler van Edenburg in die Vrystaat. Hy vertel van die landboutoestande in hulle omgewing, van goeie reën in die afgelope paar weke tot erge hittegolwe die laaste week en meer. Conradie vertel ook van hul opgewondenheid oor hul produksieveiling wat later in die week plaasvind.
30 Jan 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min