PM berig oor die negatiewe uitwerking van verhoogde inflasie vir verbruikers

Loading player...
Die opwaartse neiging van inflasie aan die einde van verlede jaar, was in teenstelling met ekonome en ontleders se verwagtinge dat pryse sou daal. Volgens BusinessTech het die verhoogde rentekoerse in November verlede jaar verder druk geplaas op verbruikers. Veral pryse van biefstuk, stowebeesvleis en maalvleis het gestyg. Die suiwelindeks met produkte soos melk, eiers en kaas het uiteindelik ‘n jaarlikse styging van 10,5% getoon.
26 Jan 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min