PM berig oor die droogte in Kenia wat groot getalle vrektes veroorsaak

Loading player...
Kenia gaan gebuk onder ‘n erge droogte. Vier opeenvolgende droogteseisoene veroorsaak honderde diere wat vrek en Kenia se privaat en nasionale parke, wat ‘n groot toeriste aantrekkingskrag het, loop die kwaaiste deur. Volgens Sky News het veral die laaste twee jaar die grootste skade veroorsaak onder mens en dier.
23 Jan 2023 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min