In sy weeklikse praatjie gesels Charl Saunderson weer “ ‘n Bietjie Boer”

Loading player...
Charl Saunderson is ‘n bekende dorperskaap-stoetteler uit Kenhardt in die Noord-Kaap. Hy is nie net ‘n landbouer en produsent nie, maar tree ook op as berader, predikant en motiveringspreker. Vandag gee hy perspektief oor die uitdagings van beurtkrag. Hoe hanteer ‘n mens die probleem wat soveel landbouers skade berokken? Charl vergelyk die situasie met die vorige wêreldbeker se sukses.
20 Jan 2023 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes

Vivo Boerebemarkingsdag

Pieter Möller gesels met die voorsitter van die grootste Agri Expo in die noordelike provinsies, waar verskaffers en landbouers uit Sentraal Suid-Afrika ook besoek aflê.
24 Aug 11PM 2 min