Reini Coetzee stap Kaap tot Windhoek

Loading player...
Johann Els gesels met Reini Coetzee wat juis vandag van Port Elizabeth af Kaap toe ry met sy splinternuwe hout kruis, waarmee hy dan van Saterdag af, van Seinheuwel in die Kaap, tot by Windhoek se Speak Jesus, die 25ste Maart gaan stap.
20 Jan 2023 2AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Ds Janlu Kuyler - Vreeslose Vrymoedigheid

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 17 oor die vreeslose vrymoedigheid van die vroeë kerk.
28 Apr 10AM 6 min

Mariette Beukes - Die Anties bring hoop

Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariette Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap.
23 Apr 10AM 11 min

Annemarie Esterhuizen oor die Radiokansel Vrouekamp 22 - 24 Mei

Johann Els gesels met Annemarie Esterhuizen, kamp organiseerder vir die Radiokansel Vrouekamp 22 -24 Mei by Shekinah Resort. Sy is die een wat die hele kamp logisties laat werk, en sy bid elke mens deur tot die laaste oomblik wanneer almal baai sê.
22 Apr 10AM 10 min

Kalaharistories: Hartsmense

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Hartsmense” uit Pred 4:10 en Spr 17:17
23 Apr 11AM 7 min