
Weird Wide Web - Gadgets om na uit te kyk in 2023
Loading player...
Met elke jaar word nuwe tegnologie uitgevind. Soms help hierdie tegnologie die mensdom, soms is dit net vreemd. Hier is 'n paar nuwe gadgets om na uit te kyk in 2023.