
Weird Wide Web - Is hierdie twee bofbalspelers broers?
Loading player...
Hierdie twee bofbalspelers lyk nie net identies nie, maar hulle het albei dieselfde loopbaan, hou van dieselfde dinge en speel presies dieselfde posisie vir hul onderskeie spanne. Maar is hulle verwant?