
Weird Wide Web - Beste pa in die wêreld
Loading player...
Hierdie pa het gesorg dat sy dogter die beste Kersfees ooit het, al moes sy werk. Hy het homself op 'n Kersaand vlug ingeboek net sodat hy tyd saam met sy dogter kon spandeer – en dit lyk of hy al soveel keer in haar loopbaan gedoen het.