Sol Plaatje stadsbestuurder vra om verskoning vir Kimberley water-krisis

Loading player...
Die stadsbestuurder van die Sol Plaatje-munisipaliteit, Thapelo Matlala, het tydens 'n openbare vergadering ná 'n vyf dae lange kraandroogte einde Desember 2022 om verskoning gevra vir die situasie waarin die stad se inwoners gedompel is. Matlala het tydens die vergadering, wat deur die uitvoerende hoof van die Noord-Kaapse Kamer van Koophandel, Sharon Steyn, belê is, gesê Kimberley word deur 'n verskeidenheid potensiële rampe bedreig. Hy het erken dat die klagtes van inwoners gegrond is en dat uitdagings met personeel sowel as stelsels en prosesse – insluitend ’n verandering van kultuur – nodig is om die situasie in Kimberley op te los.
24 Dec 2022 12AM English South Africa News · Business

Other recent episodes

David Masoeu.

MRK genader oor haglike toestand van Vrystaatse paaie.
18 Sep 3AM 1 min

Samanta Stelli

Strenger vonnisse gevra ná ligte straf vir hondegeveg.
17 Sep 8AM 1 min

Audrey Gerber

Steeds geen antwoorde vir kleuter se ernstige reaksies op kos.
17 Sep 6AM 1 min

Bayswater robbery and attempted murder

Bayswater police are seeking two suspects after two women were allegedly robbed of their cellphones, with one woman seriously injured after being struck and dragged by a vehicle in Bloemfontein.
17 Sep 5AM 1 min