Solidariteit en die regering vergader oor raskwotas en regstellende aksie

Loading player...
Dr Dirk Hermann, hoof van Soladariteit gesels oor hul vergadering met die regering oor raskwotas en regstellende aksie.
14 Dec 2022 6AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

BAT sluit sy enigste fabriek in SA oor onwettige sigarette

British American Tobacco het vandag aangekondig dat dit sy 50 jaar oue fabriek in Gauteng gaan sluit. Johnny Moloto, hoof van korporatiewe en regulatoriese sake by BAT Sub-Sahara-Afrika, verduidelik hoekom hulle die fabriek sluit.
15 Jan 11AM 12 min