PM berig oor bedreigde spesies in plante en diere

Loading player...
Volgens ‘n studie oor bedreigde spesie-getalle, word baie van die beskikbare getalle onderskat in die wêreld. Duisende spesies het gebrekkige data en die omvang van bedreigde spesies is onduidelik volgens die studie van Communications Biology wat onlangs gepubliseer is. Daar word beraam dat ongeveer 56% van die plant- en dierespesies wereldwyd deur uitsterwing bedreig word.
9 Dec 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes