PM berig oor die ergste droogte in vier dekades in Kenia

Loading player...
Reuters berig oor die grootste droogte in vier dekades wat tans in Kenia ondervind word. In die laaste drie maande is byna 2% van die wêreld se skaarste sebras verloor asook 25 keer meer olifante in dieselfde tydperk. Sonder ingryping of reën wat wegbly, kan dit in ‘n groot krisis ontaard volgens wildbewaringsbeamptes.
1 Dec 2022 1AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes