Dr Sjoerd Alkema: “Precision Farming for The Soul”

Loading player...
Charles van Onselen gesels met Dr Sjoerd Alkema oor sy boek, “Precision Farming for The Soul” en sy bediening: IntroRevival Ministries International.
29 Nov 2022 11PM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Gateway News 29 Apr

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Apr 11AM 5 min

Huweliksfokus: Vernuwe jou denke

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vernuwe jou denke” uit Rom 12:2 natuurlik.
29 Apr 10AM 4 min

Ds Janlu Kuyler - Vreeslose Vrymoedigheid

Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 17 oor die vreeslose vrymoedigheid van die vroeë kerk.
28 Apr 10AM 6 min

Mariette Beukes - Die Anties bring hoop

Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariette Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap.
28 Apr 10AM 11 min