Alle Suid-Afrikaners moet sonpanele op hulle dakke installeer en Eskom help

Loading player...
Energie spesialis, Dr. Wessel Swart gesels oor of Cofesa se visie ‘n realiteit kan word, hoe so ‘n stelsel in praktyk sal werk en hoe die stelsel in die buiteland werk.
16 Nov 2022 11AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min