
The Joyride gesels met Diani Gernandt
Loading player...
Diani Gernandt is 'n teater-, film- en televisie-aktrise sowel as 'n gesogte stem oor kunstenaar. Ons gesels met haar oor haar rol in die nuutste Afrikaanse fliek "Mense van die Wind".