Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vernuwe jou denke” uit Rom 12:2 natuurlik.
Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson) is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Handelinge 17 oor die vreeslose vrymoedigheid van die vroeë kerk.
Johann Els gesels oor "Die Anties Bring Hoop", gestig deur Centurion gebaseerde kunstenares Mariette Beukes, wat verlede jaar met hierdie kunsklasse 'n groot impak gemaak het op vroue se lewens in droogtegeteisterde gebiede in die Karoo en Kaap.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.