
Weird Wide Web - Die kis biegvader
Loading player...
’n Man in Australië het ’n vreemde “tweede werk”. Bill Edgar is 'n "kis biegvader". Hy staan die oorledene by om mense te konfronteer wat nie so eg in die lewe was nie.