Die Gariep, Vaal en Theewaterskloof-damme voldoen nie aan veiligheidsvereistes

Loading player...
Carin Bosman, stigter en spesialis in waterbestuur by CBSS gesels oor die toestand van die grootste damme in die land, hoeveel geld nodig is om die instandhouding nou te doen, asook wie die damme in stand moet hou.
10 Nov 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min