Suikerboere vergader met Tongaat Hulett se sakereddingspraktisyns

Loading player...
Dr Thomas Funke, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse Suikerrietkwekersvereneging gesels oor of die boere betaal sal word en of daar suikertekorte kan kom.
2 Nov 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min