
Weird Wide Web - Jammer ek het van jou gesteel
Loading player...
Om beroof te word is glad nie wonderlik nie, veral as dit wat by jou gesteel is van groot waarde is of 'n paar belangrike dokumente op het. Maar wat as die persoon wat van jou gesteel het, kontak gemaak het en om verskoning gevra het?