
Agri-uur: 28 Oktober, Kobus Laubscher
Loading player...
Ten spyte daarvan dat Suid-Afrika voedselsekerheid op nasionale vlak het, is daar egter algemene onsekerheid op huishoudelike vlak; met byna 20% van huishoudings wat geraak word. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met 'n onafhanklike landbou-ekonoom, Dr. Kobus Laubscher hieroor.