
Weird Wide Web - Internet-apokalips
Loading player...
Stel jou 'n wêreld voor sonder internet. Geen Whatsapp, Facebook, YouTube en erger nog, geen aanlyn speletjies nie! Wel, volgens wetenskaplikes kan dit in die volgende dekade gebeur.