Anette van SA Natural Products gesels oor Molkosan pre biotikum

Loading player...
Vir Alfred Vogel, Switzerse naturopaat, was dit baie belangrik dat mense moet verstaan wat in hulle liggame gebeur, oorsaak van probleem en die natuur se antwoord daarop.

Waar begin 'n mens se verteringsstelsel?
26 Oct 2022 Afrikaans South Africa Health & Fitness · Alternative Health

Other recent episodes

Gesondheidsake: Bewusmaking van onvrugbaarheid - 26 Agustus 2026

Onvrugbaarheid: leefstyl, voeding en ondersteuning Gerda gesels oor onvrugbaarheid en die rol wat leefstyl kan speel wanneer ’n mens beplan om swanger te raak. Ons het onder meer gekyk na: • die invloed van stres • die rol van dieet en voeding • voedselaanvullings en moontlike tekorte • leefstylaanpassings wat…
26 Aug 14 min