Die Reserwebank lê beslag op Markus Jooste se bates

Loading player...
Pauli van Wyk, ondersoekende joernalis by Daily Maverick gesels oor hoeveel van Jooste se bates beslag op gelê word, waarvan die Reserwebank Jooste verdink en wat volgende gaan gebeur.
18 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Corné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium & Drikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Investment Partners
8 May 11AM 15 min