Eskom sluit kragooreenkomste met onafhanklike verskaffers

Loading player...
André de Ruyter, uitvoerende hoof van Eskom gesels oor hoe hierdie projek so vinnig verloop, hoe die prys bepaal word en hoe Eskom finansieël uit die transaksie sal baat.
17 Oct 2022 12PM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Kenners antwoord luisteraarsvrae

Amelia Morgenrood – aandelemakelaar, PSG Wealth Faerie Glen & Andries Nel – direkteur: welvaartbestuur & adviesdienste, Kruger Internasionaal
25 Sep 11AM 15 min