
Weird Wide Web - 'n Bakkery in 'n sterrestelsel ver ver weg
Loading player...
'n Bakkery in San Francisco het sy liefde vir Star Wars na die volgende vlak geneem. One House Bakery het weke lank 'n lewensgrootte "The Empire Strikes Back"-beeldhouwerk gevorm, gebak en saamgest.