
Agri-uur: 14 Oktober, Uys van der Westhuijzen
Loading player...
Geweldsmisdaad is oor die algemeen aan die toeneem. Met 'n toename in plaasaanvalle, doen AgriSA 'n beroep op die polisieminister, Bheki Cele, om die ingryping van die Landelike Veiligheidsberaad te versnel om hierdie probleem te bekamp. OFM-nuus se Bambatha Giko gesels met Uys van der Westhuijzen, die voorsitter van AgriSA se Sentrum van Uitnemendheid, hieroor.