Toekomsfokusdag vind op Dinsdag, 11 Oktober, plaas. OFM se Jaco de Waal gesels met Jaco Minnaar, President van Graan SA oor die “wie” en die “wat” van die dag en meer
Pulane Nel-Sekepe gesels met Tinus Colyn, Beheerliggaamhoof van die Kokke Ondersteunersklub, vir Hoërskool Klerksdorp. Hy deel met ons die geskiedenis van die organisasie, hoekom hulle doen wat hul doen, en met groot opwinding vertel hy waarna die mense kan uitsien vir die Golfdag by Orkney Golf Klub. Hy verduidelik waarvoor…
Pulane Nel-Sekepe gesels met Wim Venter, Administratiewe Beampte en Organiseerder van die OFM NAMPO Park Kersmark. 6 & 7 November is NAMPO Park net buite Bothaville die plek om te wees. Vrydag: 08:00–18:00. Saterdag: 08:00–16:00. Toegang: R40 vir volwassenes; kinders onder ses gratis. Saterdag se program: 09:30: Suurdeegdemonstrasie—leer om jou…
As jou skool beskik oor 1 tot 5 hektaar grond en 'n waterbron, kry jou sakeplan gereed en besoek ofm.co.za se kompetisie-blad of reinkeafrica.co.za om nou in te skryf!- OFM is die trotse Media vennoot van die Besproei vir Groei landbou skole projek. Pulane Nel-Sekepe gesels met Carina Davis van…
Besturende Direkteur van NAMPO gesels met Pulane Nel-Sekepe vandag oor Nampo Alfa 2026. Wat alles te sien is die naweek, wat gesinne kan verwag en beleef, en dan ook waantoe hul Nampo Alfa wil laat groei vir die toekoms. Hierdie is jou uitnodiging om dit nou te gaan bywoon.
Pulane Nel-Sekepe gesels met Henri Wilken, skoolhoof by Jim Fouche Hoërskool, sowel as Merice Erasmus van bemarking. Hul deel met ons die opwindende nuus oor hul 2026 fondsinsameling wat plaas vind op 24 Oktober saam met die Piesangskille: JF Vat Vlam Vir meer inligting, kontak: 0632026387 of bemarking@jf.co.za
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.