Nelspruiter bereik hoë hoogtes in Dowekrieket

Loading player...
Arthur McGee. 'n oud-leering van Laerskool Bergland en Hoërskool Nelspruit, is aangewys as Krieket Suid-Afrika se Dowe Krieketspeler van die Jaar 2022.
Hy is die jongste speler in die Titans Dowekrieketspan en is ingesluit in die SA Dowekrieketspan wat vanaf 1 Oktober in Dubai aan die DICC T20-kampioenetrofee deelneem.
Hy het saam met ma Hannelie met Gerhardt en Andri gesels oor sy krieketloopbaan.
16 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min