Dr Johnny vd Merwe, bekende landbou-ekonoom, gesels oor kommoditeitspryse

Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe van die NWU, bespreek die afgelope week se jongste graanpryse. Wit- en geelmielies het weer gestyg hierdie week. Die gehalte oeste lyk steeds goed in die VSA en oefen ‘n groot invloed op pryse uit. Sonneblompryse het gedaal in die week. Koring het intussen ‘n groter vraag getoon.
14 Sep 2022 3AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes