
Dr Johnny van der Merwe, 'n bekende landbou-ekonoom
Loading player...
Senior landbou-ekonoom, Dr Johnny van der Merwe bespreek die jongste vleispryse en –tendense. Die rand het die afgelope week versterk teenoor die Amerikaanse dollar. Speenkalfpryse het sywaarts beweeg. Stoorlampryse het weer verder gedaal hierdie week. Hoenderpryse het gestabiliseer. Varkpryse, veral spekvarkpryse het weer gestyg, maar bokpryse het huidige vlakke gehandhaaf. Geen wolveilings is die afgelope gehou nie.