Adam Kethro stel 'Pleasures of the Harbour' vry

Loading player...
Adam Kethro, 'n bekende kenner in logistiek en sake, se eerste roman, "Pleasures of the Harbour" het pas verskyn.
Hy het met die Sonop-ontbytspan daaroor gesels.
13 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min