Riana Nel skryf vir jou

Loading player...
Die geliefde Afrikaanse sangeres Riana Nel het die grendeltydperk gebruik om liedjies vir mense te begin skryf oor hul eie liefdes- en lewensverhale.
Sy het met Ludi gesels oor haar jongste enkelsnit “Vanaand” en vertel hoe die ervaring haar perspektief op storievertel en optredes verander en verryk het.
13 Sep 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min