PM berig oor ‘n afname in veediefstal in die laaste boekjaar

Loading player...
Die Nasionale Veediefstalvoorkomingsforum berig dat daar in die laaste boekjaar ‘n persentasie afname in veediefstal was veral in die Wes-Kaap, Oos-kaap , Noord-kaap en Gauteng provinsies. Daar was egter groot toenames in Limpopo en die ander provinsies, waar veediefstal die hoogte ingeskiet het. Die waarde van vee het egter ook met bykan 11% toegeneem die afgelope boekjaar.
13 Sep 2022 2AM Afrikaans South Africa Business · Daily News

Other recent episodes