
Pieter Moller berig oor waarskuwingstekens wat diere op paaie kan beskerm
Loading player...
Kaapstad, in samewerking met verskeie natuurlewe organisasies, het begin om sogenaamde “natuurlewe waarskuwingsekens” langs verskeie paaie op te rig, om te help verhoed dat diere langs paaie doodgery word. Daar was alreeds hiermee ‘n groot verandering teweeg gebring. Verskillende spesies soos bobbejane, ape, skilpaaie, ystervarke, rooikatte en so meer, word die slagoffers wanneer hulle paaie wil oorsteek in die nag of gedurende die dag.