
PM berig oor antibiotika wat met dagga vervang word
Loading player...
In Thailand is eksperimente op ‘n plaas begin waarin vrylopende hoenders dagga in plaas van antibiotika gevoer word. Die navorsing en toetse het belowende resultate opgelewer. Minder as 10% van die hoenders het in ‘n jaar gevrek. Fyngemaakte dagga is by die hoenders se kos en water gevoeg en geen medikasie of antibiotika is bygevoeg nie.