Dr Gustav Gous: Gedagtes maak saak

Loading player...
Nog inspirasie op Radiokansel. Dr Gustav Gous deel ook met ons vanmiddag oor sy saakmaak reeks: Vandag - Gedagtes maak saak.
7 Sep 2022 8AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Wynand du Preez - Vier die voorreg van die tiende

Dan het ons 'n oordenking wat elke week tematies “God en Finansies” dek. Dit is aangebied deur Wynand du Preez en vandag gesels hy oor die tema: “Ons vier die voorreg van die tiende” uit Deuteronomium 14
30 Apr 11AM 5 min

Kalaharistories - kopkant of stertkant

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Kopkant of Stertkant” uit Psalm 18:5-6 asook Hebr 13:5-6.
30 Apr 11AM 7 min

Gateway News 29 Apr

Gateway News is a news service that publishes a roundup of Christian news across the country and beyond each week. André Viljoen is the editor and today he relates the news that they are featuring this week.
29 Apr 11AM 5 min

Huweliksfokus: Vernuwe jou denke

Ons skop die program Omstreeks 16:20 af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat hulle oor die tema: “Vernuwe jou denke” uit Rom 12:2 natuurlik.
29 Apr 10AM 4 min