Charles van Onselen: hawe van rus

Loading player...
Ons eerste inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Hawe van rus,” uit ‭‭MATTHÉÜS‬ ‭11:28-29‬ ‭AFR53‬‬
"Neem my juk op julle en leer van My, want Ek is sagmoedig en nederig van hart, en julle sal rus vind vir julle siele;”
7 Sep 2022 8AM English South Africa Christianity · Christianity

Other recent episodes

Jesus skryf Rekord eksamen saam met Semine Bosch.

Dan is ons nogsteeds hard aan die werk aan ons Pennesakkie projek, en omdat ons matrieks aan die eksamen skryf is, moes die onderhoud opgeneem word toe die matriek beskikbaar was. So Janine gesels met Semine Bosch oor die huidige Rekord eksamens en die stress wat hulle beleef en die…
17 Sep 10AM 12 min

Huweliksfokus - Hoe die geveg begin het #2

Ons skop die program af met 'n vergrootglas op huwelike. Deon en Karen du Toit van Huweliksfokus is huweliksaktiviste, en vandag praat Deon oor die tema: “Hoe het die geveg nou weer begin? #2”
16 Sep 10AM 3 min

Ds Janlu Kuyler - Wees anders

Ons skop die program af met Ds Janlu Kuyler (Dominee van NG Robertson). Hy is weekliks aan die beurt met elke dag waarhede uit die Woord. Vandag se gesprek gaan oor Psalm 1 met die tema: Wees anders
15 Sep 10AM 6 min

Kalaharistories: Genadekraal

HJ Cronjé vertel vandag vir ons nog een van sy Kalaharistories. Sy getuienis verhale het 'n geestelike boodskap, maar word vertel in daardie unieke styl wat mens slegs daar op die kaal vlaktes kan optel. Vandag se storie se naam is “Genadekraal” uit Psalm 19:8-11.
17 Sep 11AM 5 min