
Karlien Husselman - Skyn
Loading player...
Johann Els gesels met Karlien Husselman, sy is ook bekend as SA se jodel koningin, maar sy het ‘n hele pad met die Here gestap tot sy nou onlangs haar liedjie “Skyn” vrygestel het, om mense aan te moedig om te skyn vir Jesus, maak nie saak waardeur Hy jou vat nie.