Charles van Onselen: Met vrymoedigheid
Loading player...
Ons inspirasie vir die middag is uit die hart van Charles van Onselen; Tema vir die middag: “Met vrymoedigheid” uit HEBREËRS 4:16 AFR53
“Laat ons dan met vrymoedigheid na die troon van die genade gaan, sodat ons barmhartigheid kan verkry en genade vind om op die regte tyd gehelp te word.”