
“Mag ek die Here bevraagteken?”
Loading player...
Johann Els gesels met Ps Reon Louw. Hy is een van die pastore wat dien by Community Ministries in Muldersdrift, en ook ‘n kranige blogger. Hy publiseeer sy werk op Facebook, YouTube, LinkedIn en Instagram. Deon bied binnekort ‘n sessie aan oor: “Mag ek die Here bevraagteken?” en ons wou meer weet.