Jong sangeres wen geleentheid op groot verhoog

Loading player...
Zimri Leuvennink was die wenner onder die plaaslike jong kunstenaars om die geleentheid te kry om môre by Penryn Festival op te tree as deel van die voorvertoning vir die legendariese Mango Groove. Sy het met Ludi en Mireille gesels oor haar sang.
22 Aug 2022 Afrikaans South Africa Music · News

Other recent episodes

Calvary vier 40ste jaar

Calvary School vier eersdaags sy 40ste bestaansjaar. Die skoolhoof, Pierre Ellof, gesels saam met past. Steve Maritz en sy vrou Tannie Mursha met Laeveld Brunch.
28 Apr 16 min

Griekwas troef Pumas in SA Beker

Die Pumas het die naweek teen die Griekwas die knie gebuig in Kimberley, maar lê steeds tweede op die SA Beker-punteleer. Jimmy Stonehouse en Sam Sikiwe gesels met Sonop Ontbyt.
28 Apr 10 min