
PM gesels met Francois Weideman, voorsitter van Koopmansfontein boerevereniging
Loading player...
Francois Weideman is voorstitter van die Koopmansfontein Boerevereniging in die Noord-Kaap. Die boerevereniging het verlede week ‘n boeredag aangebied met die tema “Naspeurbaarheid”. Weideman vertel ook van landboutoestande in die distrik en die uitdagings van die sektor. Hy beklemtoon ook die belangrikheid van georganiseerde landbou en die rol van inligting oordra).